by Oupa Stoep | Vrydag, 26 September, 2025 | Die Hervormer, Oktober 2025, Jaargang 118, Nommer 6
Stomgeslane Stiaan van Speelmanskraal vra: Beste Oupa Stoep, help asseblief! Ek word oorval deur lidmate wat my kom sien vir berading. Ek het twee probleme: Ek weet nie wat om te verwag as die mense by die voordeur instap nie, en ek weet ook nie hoe ek hulle altyd met...
by Oupa Stoep | Vrydag, 29 Augustus, 2025 | Die Hervormer, September 2025, Jaargang 118, Nommer 5
Opgewonde Otniël van Oudekraalfontein vra: Beste Oupa Stoep, ek is baie opgewonde nou dat ek die moontlikhede van kunsmatige intelligensie (KI) begin ontgin. As jy die regte vrae vra, kan die kletsbot vir jou ’n volledige preek uitwerk, nogal in Afrikaans ook! Dit...
by Oupa Stoep | Maandag, 28 Julie, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer
Wakker Wessie van Wilgenhoutsdrif vra: Beste Oupa Stoep, ek is baie bekommerd oor een van my mede-ouderlinge. Hy dut gereeld in tydens die erediens en die snorkgeluide wat hy maak, word al hoe harder. Dink Oupa ek moet hom kort-kort in die ribbes pomp? Beste Wessie,...
by Oupa Stoep | Donderdag, 5 Junie, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
Desperate diaken Dirkie van Dassiefontein vra: Beste Oupa Stoep, ek is gekies as diaken in my gemeente en toe sommer ook as voorsitter van die diakensvergadering. By die eerste nagmaal ná my verkiesing, kyk almal met groot oë na my toe daar nie brood of wyn vir die...
by Oupa Stoep | Maandag, 5 Mei, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Bekommerde Bertha van Bekkersdal vra: Beste Oupa Stoep, my ouers trek beide al by diep in die tagtigs. Hulle is albei nog baie gesond, maar ons begin agterkom dat my pappie se geheue hom baie in die steek laat. Ons het eers gedink dis net vergeetagtigheid, maar dit...