Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Stoepstories: Karwagte

Stoepstories: Karwagte

by Oupa Stoep | Vrydag, 28 Augustus, 2026 | Die Hervormer, September 2026, Jaargang 119, Nommer 5

​Verwarde Festus van Vlieëkraal vra: Beste Oupa Stoep, ek woon my lewe lank hier op ’n plaas in die hartjie van die Vrystaat. Ek was die ander dag vir die heel eerste keer in Bloemfontein. Daar sien ek toe manne en vroue in glimbaadjies wat vriendelik vir jou help om...
Stoepstories: Karwagte

Stoepstories: Doopname

by Oupa Stoep | Vrydag, 31 Julie, 2026 | Augustus 2026, Jaargang 119, Nommer 4, Die Hervormer

Beteuterde Bertus van Brakpan vra: Beste Oupa Stoep, mag ek weier om kinders te doop op grond van hul name? Die dilemma is dat hier ’n tweeling is wie se pa, nadat hy hul geboorte ordentlik gevier het, hul name by registrasie laat opskryf het as Klippies en Coke....
Stoepstories: Karwagte

Stoepstories: Doodstydings

by Oupa Stoep | Donderdag, 11 Junie, 2026 | Die Hervormer, Junie/Julie 2026, Jaargang 119, Nommer 3

Vreesbevange Vasie van Vaalboshoek vra: Beste Oupa Stoep, iets wat my nog nie oorgekom het nie, maar waarvoor ek ’n heilige vrees het, is om ’n doodstyding te moet gaan oordra. Het Oupa dalk vir my raad hoe om hierdie baie moeilike taak met sensitiwiteit te verrig?...
Stoepstories: Karwagte

Stoepstories: Die stryd vir ’n sitplek

by Oupa Stoep | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2

Ontstigte Ockie van Oorlogspoort vra: Beste Oupa Stoep, ek en my vrou is geseënd met vyf kindertjies, onder andere ’n drieling. Almal is nog op laerskool. Dit verg militêre maneuvers om almal aangetrek en reg te kry om op ’n Sondag kerk toe te gaan. Ons is altyd op...
Stoepstories: Karwagte

Stoepstories: Toegegooi

by Oupa Stoep | Vrydag, 27 Maart, 2026 | April 2026, Jaargang 119, Nommer 1, Die Hervormer

Verswelgde Vernon van Viljoenspos vra: Beste Oupa Stoep, ek probeer elke jaar my verdiep in die stille gewydheid van Lydenstyd, maar dit begin vir my voel of die heelal teen my saamspan om hierdie tyd van die jaar alles behalwe ’n rustige tyd te maak. Naas ’n mens se...
« Older Entries
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons