by Oupa Stoep | Thursday, 27 June, 2019 | Die Hervormer, Julie 2019 Jaargang 112, Nommer 4
Oumagrootjie Stoep het op ’n dag vir Oupa Stoep ’n foto gewys van die dag toe hy gedoop is – en daar lê Oupa Stoep in sy ma se arms, netjies uitgevat in ’n dooprok! Toe Oupa Stoep daaroor begin protesteer, beduie Oumagrootjie Stoep verontwaardig dat dit ’n baie streng...