Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Stoepstories: Oudl Rip van Winkel

Stoepstories: Oudl Rip van Winkel

by Oupa Stoep | Monday, 28 July, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer

Wakker Wessie van Wilgenhoutsdrif vra: Beste Oupa Stoep, ek is baie bekommerd oor een van my mede-ouderlinge. Hy dut gereeld in tydens die erediens en die snorkgeluide wat hy maak, word al hoe harder. Dink Oupa ek moet hom kort-kort in die ribbes pomp? Beste Wessie,...
Stoepstories: Oudl Rip van Winkel

Stoepstories: Nagmaalwyn

by Oupa Stoep | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3

Desperate diaken Dirkie van Dassiefontein vra: Beste Oupa Stoep, ek is gekies as diaken in my gemeente en toe sommer ook as voorsitter van die diakensvergadering. By die eerste nagmaal ná my verkiesing, kyk almal met groot oë na my toe daar nie brood of wyn vir die...
Stoepstories: Oudl Rip van Winkel

Stoepstories: Die lang vergeet

by Oupa Stoep | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2

Bekommerde Bertha van Bekkersdal vra: Beste Oupa Stoep, my ouers trek beide al by diep in die tagtigs. Hulle is albei nog baie gesond, maar ons begin agterkom dat my pappie se geheue hom baie in die steek laat. Ons het eers gedink dis net vergeetagtigheid, maar dit...
Stoepstories: Oudl Rip van Winkel

Stoepstories: Wat is jou naam nou weer?

by Oupa Stoep | Tuesday, 25 March, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer

Angstige Andries van Amersfoort vra: Beste Oupa Stoep, ek is gekies om deel te wees van ons gemeente se gasvryheidsgroep. Deel van ons taak is om elke Sondag die mense voor die diens by die deure van die kerkgebou te verwelkom. Soos die mense inkom, so stel hulle...
Stoepstories: Oudl Rip van Winkel

Stoepstories: Kerklike kierangs

by Oupa Stoep | Friday, 28 February, 2025 | Die Hervormer, Maart 2025, Jaargang 117, Nommer 9

Opgebruikte Oscar van Orkney vra: Beste Oupa Stoep, hierdie jaar is nog eintlik in sy kinderskoene en ek voel heeltemal oorweldig, oorwerk en opgebruik. Kan Oupa dalk help met raad oor hoe ek dinge makliker en vinniger gedoen kan kry?   Beste Oscar, Oupa voel jou pyn....
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons