by Oupa Stoep | Dinsdag, 25 Maart, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer
Angstige Andries van Amersfoort vra: Beste Oupa Stoep, ek is gekies om deel te wees van ons gemeente se gasvryheidsgroep. Deel van ons taak is om elke Sondag die mense voor die diens by die deure van die kerkgebou te verwelkom. Soos die mense inkom, so stel hulle...
by Oupa Stoep | Vrydag, 28 Februarie, 2025 | Die Hervormer, Maart 2025, Jaargang 117, Nommer 9
Opgebruikte Oscar van Orkney vra: Beste Oupa Stoep, hierdie jaar is nog eintlik in sy kinderskoene en ek voel heeltemal oorweldig, oorwerk en opgebruik. Kan Oupa dalk help met raad oor hoe ek dinge makliker en vinniger gedoen kan kry? Beste Oscar, Oupa voel jou pyn....
by Oupa Stoep | Maandag, 28 Oktober, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7
Nors Neels van die Noordpool vra: Beste Oupa Stoep, my eersteling is nou amper vier jaar oud en hy kom nou van die speelgroepie af huis toe met allerhande praatjies oor Kersvader en die geskenke wat hy wil hê Kersvader vir hom moet bring. Ek dink dis alles ’n pot...
by Oupa Stoep | Vrydag, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
Puntenerige Pastor van Pelgrimsrus vra: Beste Oupa Stoep, ek het kom aftree hier in die Laeveld en gedink dat ek ’n rustige bestaan op ons ou erfplasie sou kon voer. Die woord het egter gou uitgelek dat ek steeds ’n huweliksbevestiger is, en nou word ek dikwels gevra...
by Oupa Stoep | Maandag, 26 Augustus, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
Middeljarige Manie van Mooirivier vra: Beste Oupa Stoep, ek is nou al vir 15 jaar predikant in dieselfde plattelandse gemeente en voel deesdae so ’n bietjie uitgepreek. Kan Oupa dalk help met idees hoe ek my preek nuut en vars kan hou? Beste Manie, Oupa voel vir jou,...