by Redaksie | Vrydag, 27 Maart, 2026 | April 2026, Jaargang 119, Nommer 1, Die Hervormer
Die Here het opgestaan! Hy is nie hier nie, want Hy is uit die dood opgewek, soos Hy gesê het. Kom nader en kyk: daar is die plek waar Hy gelê het (Matt 28: 6, AFR83). Hoor jy die Paasfeesklokke?Hul lui van vroegdag af;hul jubel oor die wêreld; Die Heer is uit die...
by Redaksie | Maandag, 2 Maart, 2026 | Die Hervormer, Maart 2026, Jaargang 118, Nommer 9
Die Kerk het met hartseer verneem van die afsterwe van ds JP Janse van Rensburg op 9 Februarie in die ouderdom van 63 jaar. Ds Paul Janse van Rensburg is op 12 April 1962 gebore en word op 28 November 1991 gelegitimeer na hy die grade BA en BD voltooi het. Hy is op 1...
by Redaksie | Maandag, 2 Maart, 2026 | Die Hervormer, Maart 2026, Jaargang 118, Nommer 9
Dr Johan Nel se emeritaat is op 25 Januarie in Gemeente Bloemfontein-Wes saam met familie en vriende gevier. Dr Nel se vrou, Ilse, het tydens die diens orrel gespeel en hul dogter Carmi Viljoen (’n professionele violis), en hul seun, ds Werner Nel (NGK Klerksdorp),...
by Redaksie | Maandag, 2 Maart, 2026 | Die Hervormer, Maart 2026, Jaargang 118, Nommer 9
U bitter lyding “Sê vir die dogter van Sion: Kyk, jou Koning kom na jou toe: Hy is sagmoedig en Hy sit op ’n donkie, en op ’n jong donkie, die vul van ’n pakdier.” (Sag 9: 9, AFR83) Ons aanbid U, Jesus, Heer.Ons besing u heil’ge Naam.Deur al u bitter lydinggee U ons...
by Redaksie | Donderdag, 29 Januarie, 2026 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2026 Jaargang 118, Nommer 8
Ds GC (Gert) van Staden, een van die NHKA se oudste leraars, is op 21 November 2025 in die ouderdom van 93 jaar oorlede. Ds Van Staden is op 28 Augustus 1932 gebore. Ná afloop van sy studies is hy op 4 Desember 1958 gelegitimeer en op 24 Januarie 1959 in Gemeente...