by Redaksie | Maandag, 2 Maart, 2026 | Die Hervormer, Maart 2026, Jaargang 118, Nommer 9
U bitter lyding “Sê vir die dogter van Sion: Kyk, jou Koning kom na jou toe: Hy is sagmoedig en Hy sit op ’n donkie, en op ’n jong donkie, die vul van ’n pakdier.” (Sag 9: 9, AFR83) Ons aanbid U, Jesus, Heer.Ons besing u heil’ge Naam.Deur al u bitter lydinggee U ons...
by Redaksie | Donderdag, 29 Januarie, 2026 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2026 Jaargang 118, Nommer 8
Ds GC (Gert) van Staden, een van die NHKA se oudste leraars, is op 21 November 2025 in die ouderdom van 93 jaar oorlede. Ds Van Staden is op 28 Augustus 1932 gebore. Ná afloop van sy studies is hy op 4 Desember 1958 gelegitimeer en op 24 Januarie 1959 in Gemeente...
by Redaksie | Vrydag, 31 Oktober, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
Gedurende Oktober 2025 is twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede. Ds JF (Jan) Wilson (69) is Woensdag 1 Oktober oorlede. Hy was kort ná die 70ste AKV in 2013 in ’n ernstige motorongeluk betrokke, en het oor die afgelope 12 jaar verskeie gesondheidsuitdagings...
by Redaksie | Vrydag, 31 Oktober, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
Op 16 Februarie 2025 is prop Zilcha Mostert, ’n proponent van die NG Kerk, as predikant van die Hervormde Kerk se Gemeente Louis Trichardt bevestig. Dit is die eerste keer dat ’n proponent deur dié gemeente beroep en as leraar bevestig is, en ds Mostert is ook tans...