by Redaksie | Friday, 26 September, 2025 | Die Hervormer, Oktober 2025, Jaargang 118, Nommer 6
1890 1909 1919 1925 1975 1995 2010 2016 2019 ...
by Redaksie | Friday, 26 September, 2025 | Die Hervormer, Oktober 2025, Jaargang 118, Nommer 6
’n Tempel vir die Vader Julle moet na Christus toe kom, Hy is soos ’n klip wat lewe. … Julle is ook soos klippe wat lewe, julle moet bid dat God sy Gees sal gebruik om sy huis te bou met julle. (1 Petrus 2: 4, 5, Die Bybel vir almal) Heil’ge Gees, U bou ’n tempel deur...
by Redaksie | Friday, 29 August, 2025 | Die Hervormer, September 2025, Jaargang 118, Nommer 5
Ds GJ (Gert) van Staden (77) is Sondag 10 Augustus aan huis oorlede. Hy was die afgelope drie maande in en uit die hospitaal met hoë infeksietellings. Ds Van Staden is op 26 November 1947 gebore. Ná sy studies is hy op 30 November 1971 gelegitimeer en op 27 Februarie...
by Redaksie | Friday, 29 August, 2025 | Die Hervormer, September 2025, Jaargang 118, Nommer 5
Delmas Hartbeesfontein Middelburg-Noord Pretoria-Oos Primrose-Oos Schoemansdal Sionspoort...
by Redaksie | Friday, 29 August, 2025 | Die Hervormer, September 2025, Jaargang 118, Nommer 5
Kán jy? Kan jy die geheimenisse van God ontrafel, of tot die volmaaktheid van die Almagtige deurdring? Dit is hoër as die hemel – wat kan jy vermag? Dit is dieper as die doderyk – wat kan jy weet? (Job 11: 7-8, AFR2020) U krag, wie is daarteen bestand, wie, as u...