by Redaksie | Maandag, 28 Julie, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer
Merweville, geleë in die uitgestrekte Groot-Karoo, is ’n dorp wat met sy rustigheid en historiese atmosfeer die verbeelding aangryp. Hierdie klein, afgesonderde nedersetting in die Wes-Kaap lê sowat 150 km oos van Beaufort-Wes en is omring deur ’n landskap van...
by Redaksie | Donderdag, 5 Junie, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
Ds JH (Jan) Prinsloo is op 27 April oorlede. Ds Prinsloo is op 24 Februarie 1942 gebore. Ná sy studies is hy op 26 November 1981 gelegitimeer en op 17 Januarie 1982 in Gemeente Orkney-Oos georden. Hy dien in Gemeente Lydenburg vanaf 1985 en aanvaar emeritaat in 2007....
by Redaksie | Donderdag, 5 Junie, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
Tydens die afgelope gradeplegtigheid van die Universiteit van Pretoria het drr CB (Bernard) Prinsloo en MJ (Martin) Slabbert van die NHKA, en JS (Jack) Montja van die MRCC hul doktorsgrade ontvang. Dr Prinsloo In sy proefskrif Redefining the Church’s Mission: Towards...
by Redaksie | Donderdag, 5 Junie, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
U is my redding Want Hy het die lyding van die magtelose nie geminag of misken nie; Hy het sy gesig nie vir hom verberg nie; maar toe hy Hom om hulp gesmeek het, het Hy gehoor.(Ps 22: 25, AFR2020) U’t die storm beveel en die wind het gaan lê. U het stilte gebring net...
by Redaksie | Maandag, 5 Mei, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Ds Jaco Dreyer het einde Maart emeritaat aanvaar. Ds Dreyer is op 22 November 1984 gelegitimeer en op 2 Junie 1985 georden. Hy verrig sy diensplig te Gemeente Bloemfontein-Wes in 1985 waarna hy predikant is in Gemeentes Sabie, Nelspruit, Bloemfontein, Potchefstroom,...