Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Maud Lewis: ’n Lewe van liefde, lig en kreatiwiteit

by Ds Mariët Robbertze (Gemeente Kempten) | Monday, 2 March, 2026 | Die Hervormer, Maart 2026, Jaargang 118, Nommer 9

My ma, Nellie, sou op 6 Augustus 2025 100 jaar oud gewees het. Sy is in 1996, op die ouderdom van 71, oorlede. Almal wat haar geken het, sal onthou hoe mense dikwels opgemerk het hoe besonder mooi haar hare was. Dit was iets waarvoor sy bekend was, iets wat deel van...
Ek preek in my taal

Ek preek in my taal

by Ds Mariët Robbertze (Gemeente Kempten) | Monday, 2 March, 2026 | Die Hervormer, Maart 2026, Jaargang 118, Nommer 9

Toe Afrikaans verlede jaar sy honderdste bestaansjaar gevier het, was ek opreg opgewonde. In my eie gemeente het ons verskeie projekte aangepak om ons moedertaal te eer en te vier. Ons het in ons taal gebak, in ons taal gebrei, en in ons taal gebid. Ons het ons vaders...
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons