Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
My pop val stukkend

My pop val stukkend

by Ds Mariët Robbertze (Gemeente Kempten) | Vrydag, 31 Julie, 2026 | Augustus 2026, Jaargang 119, Nommer 4, Die Hervormer

Vrouedag is ’n dag van viering, maar in alle eerlikheid moet ek erken dat dit nie net ’n dag vir feesviering is nie. Ons kan nie vroue se waarde erken sonder om hul pyn raak te sien nie. Geslagsgebaseerde geweld bly een van die diepste wonde in ons samelewing – ’n...

Maud Lewis: ’n Lewe van liefde, lig en kreatiwiteit

by Ds Mariët Robbertze (Gemeente Kempten) | Maandag, 2 Maart, 2026 | Die Hervormer, Maart 2026, Jaargang 118, Nommer 9

My ma, Nellie, sou op 6 Augustus 2025 100 jaar oud gewees het. Sy is in 1996, op die ouderdom van 71, oorlede. Almal wat haar geken het, sal onthou hoe mense dikwels opgemerk het hoe besonder mooi haar hare was. Dit was iets waarvoor sy bekend was, iets wat deel van...
Ek preek in my taal

Ek preek in my taal

by Ds Mariët Robbertze (Gemeente Kempten) | Maandag, 2 Maart, 2026 | Die Hervormer, Maart 2026, Jaargang 118, Nommer 9

Toe Afrikaans verlede jaar sy honderdste bestaansjaar gevier het, was ek opreg opgewonde. In my eie gemeente het ons verskeie projekte aangepak om ons moedertaal te eer en te vier. Ons het in ons taal gebak, in ons taal gebrei, en in ons taal gebid. Ons het ons vaders...

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

8 + 13 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons