by Ds Gerhard Stoltz (Sekretaris van die Algemene Diakensvergadering) | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
’n Winkbrou of twee het gelig toe ek vertel het dat die groot opdrag, in Matteus 28: 16-20 die tema vir die 10de ADV en Ubi Caritas-simposium sal wees wat op 20 tot 22 Maart gehou is. Die winkbroue het gevra hoekom ons die sendingopdrag sou wou gebruik vir...
by Ds Gerhard Stoltz (Sekretaris van die Algemene Diakensvergadering) | Thursday, 25 June, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4
Die Covid-19-krisis het ons gekonfronteer met wette, regulasies en voorskrifte. Baie van ons wat nooit daarin belanggestel het om die Staatskoerant te lees nie, het dit begin doen om die wette en regulasies te probeer verstaan. Sommige van hierdie wette is vir ons...