by Dr Christo van der Merwe (Emerituspredikant) | Tuesday, 25 March, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer
Lees 1 Petrus 1: 13-21 (AFR83) In haar bundel Verhale van Hoop het Ingeborg Drewitz die volgende gedig opgeneem: Die kreet van ’n jongmens Van die lewe verwag ek niks nie, want die lewe verwag ook niks van my nie.Wie sou tog kon verstaanwaarom ek so voel?Ek lewe, en...
by Dr Christo van der Merwe (Emerituspredikant) | Tuesday, 2 March, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Waarom het dit so lank geneem voordat die sielkundige impak van Covid-19 besef is, en word dit nie maar oordryf nie? Dit is die vraag wat Antoinette Louw aan haar pa, prof Dap Louw, buitengewone professor in sielkunde, in ’n onderhoud vir LitNet (6 Augustus 2020)...