geskryf deur Dr Christo van der Merwe (Emerituspredikant) | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Waarom het dit so lank geneem voordat die sielkundige impak van Covid-19 besef is, en word dit nie maar oordryf nie? Dit is die vraag wat Antoinette Louw aan haar pa, prof Dap Louw, buitengewone professor in sielkunde, in ’n onderhoud vir LitNet (6 Augustus 2020)...