by Di Hannes van der Merwe en Iwana Kruger | Maandag, 5 Oktober, 2026 | Die Hervormer, Oktober 2026, Jaargang 119, Nommer 6
Daar is ’n besondere oomblik voordat ’n nuwe kerklied werklik ’n kerklied word. Dit is nie wanneer die digter die laaste woord neerskryf nie, ook nie wanneer die komponis die finale noot op papier plaas nie. Dit gebeur selfs nog nie wanneer ’n groep kundiges besluit...