by NHKA | Tuesday, 7 October, 2025 | Dagstukkies
Romeine 6 God het ons nie net vrygespreek nie, maar ook ons status verander: van sondaar na kind van God. Ongelukkig is daar steeds mense wat meen dat ons, as kinders van God, nou kan doen wat ons wil, want ons sonde is reeds vergewe. Paulus doen in Romeine 6 ’n...
by NHKA | Monday, 6 October, 2025 | Dagstukkies
Romeine 8: 1-11 Wanneer ons dink aan God se werk in die kerk, sien ons onwillekeurig die kerkgebou in ons geestesoog en vergeet ons dat óns die kerk is. Ja, ons met ons sonde en tekorte. Dit is ook dikwels die verskoning wat ons gebruik wanneer ons ander te na kom of...
by NHKA | Sunday, 5 October, 2025 | Dagstukkies
2 Korintiërs 9 Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes (2 Kor 9: 6). Dankdag vir die Oes of Biddag vir die Gesaaides gaan dikwels ongesiens verby omdat dié van ons wat nie boere is nie, dink dat ons nie aan hierdie dag deel kan hê...
by NHKA | Saturday, 4 October, 2025 | Dagstukkies
1 Petrus 1: 3-9 In die teksgedeelte begin Petrus met ’n doksologie of lofprysing. ’n Lofprysing ondanks moeilike omstandighede vir sy lesers. Vir hom is die hoop te vind in die toekoms wat reeds aangebreek het in die hier en nou. Jesus het gesterf, en daarom leef daar...
by NHKA | Friday, 3 October, 2025 | Dagstukkies
Johannes 4: 27-42 So ’n rukkie gelede het ek saam met iemand gaan koffie drink. Ek kan hom nie anders beskryf nie as iemand met ’n ontsaglike passie vir die Here. Maar hy sê dat hy so ’n rukkie terug rock bottom geslaan het. Op hierdie harde rots of laagtepunt wat hy...
by NHKA | Thursday, 2 October, 2025 | Dagstukkies
Handelinge 8: 26-40 Though FOMO isn’t a diagnosable psychological condition – at least not yet – this phenomenon can directly impact both mental and physical health. While social media can be a big cause of FOMO, it certainly isn’t the only culprit. The feeling of...
by NHKA | Thursday, 2 October, 2025 | Dagstukkies
by NHKA | Wednesday, 1 October, 2025 | Dagstukkies
Johannes 13 Petrus het daardie eerste dag van die Pinksterfees opgestaan en begin preek. Dit het goed gelyk, daar was nogal baie mense. Hy het ’n goeie gehoor gehad, mense van orals in die bekende wêreld. Hy het ’n goeie preek gehad en toe hy klaar gepraat het, het hy...
by NHKA | Tuesday, 30 September, 2025 | Dagstukkies
Matteus 14: 13 Telos beteken einddoel of hoogste doel. Vir ’n gelowige is die hoogste doel om die Here te leer ken. Ek wil nader aan God beweeg en ek wil nader aan Jesus kom. Gelowige meditasie, gebed en Bybelstudie is die algemeenste geloofsdissiplines van die...
by NHKA | Sunday, 28 September, 2025 | Dagstukkies
Psalm 42 Om te groei in die genade is ’n Bybelse uitdrukking wat ons vind in 2 Petrus 3: 18. Die onderwerp van geloofsgroei bly belangrik vir ’n Christen. Ons plaas gewoonlik in vandag se lewe so baie klem op die fisiese en breinontwikkeling van ons kinders dat ons...