by NHKA | Friday, 27 June, 2025 | Dagstukkies
Genesis 1: 1-2 Verdeeldheid en verwarring is kenmerkend van ons ons tyd en wêreld. Enersyds is ons daagliks getuie van die verdeeldheid tussen volke en state, godsdienste en selfs kerke. Van ’n verbrokkelende wêreld neem ons eweneens kennis. Die stryd tussen...
by NHKA | Thursday, 26 June, 2025 | Dagstukkies
Johannes 14: 15-26 Ongeveer 60 jaar na Jesus Christus se aardse werk klink die Evangelie van Johannes en die vraag: Wie is Jesus? Hierop volg ’n erkenning of ontkenning dat Jesus die Messias is. Vir gelowiges is dit nie maklik om aan die belydenis getrou te bly nie,...
by NHKA | Wednesday, 25 June, 2025 | Dagstukkies
Johannes 20: 19-31 Ontvang die Heilige Gees! (Joh 20: 22). Dié woorde van Jesus Christus volg op sy verskyning aan die dissipels in Jerusalem. Dit is woorde wat Hy as opgestane Here aan ’n klein groepie manne rig. Wie die woord spreek, wie dit ontvang en wat gesê is,...
by NHKA | Tuesday, 24 June, 2025 | Dagstukkies
1 Petrus 1: 3-11 1 700 jaar gelede in Nicea, sowat 50 km van Konstantinopel, het afgevaardigdes van die kerk besin oor God Drie-enig. Die aanleiding hiervan was die dwaalleer van Arius. Sy uitspraak oor Jesus Christus dat daar ’n oomblik was toe Hy nie was nie,...
by NHKA | Monday, 23 June, 2025 | Dagstukkies
Johannes 16: 7-15 Nadat Jesus sy weggaan vir die dissipels aankondig, verduidelik Hy die rede daarvoor. Dit moet gebeur sodat die Heilige Gees uitgestort word. Die gelowige word deur die Heilige Gees in die verlossingswerk van Jesus Christus ingetrek, of anders...
by NHKA | Sunday, 22 June, 2025 | Dagstukkies
Johannes 16: 7-15 Afskeid neem is meestal nie maklik nie. Veral wanneer onsekerheid die pad vorentoe versluier. Hierdie onsekerheid wek vrae: Wat wag vir ons? Waarheen is ons op pad? Hoe gaan ons sonder mekaar oor die weg kom? Sulke vrae woel in ons gees en gemoed....
by NHKA | Saturday, 21 June, 2025 | Dagstukkies
Openbaring 1: 4; 3: 1; 4: 5; 5: 6 Ons reis met die Drie-enige God in Openbaring was ’n moeilike en soms onduidelike reis met onbekende plekke en simboliese taal. Vandag staan ons vir ’n kort rukkie stil by wat Openbaring vir ons van die Heilige Gees leer. Die...
by NHKA | Friday, 20 June, 2025 | Dagstukkies
Openbaring 1: 12; 2: 1; 3: 19 Openbaring praat op verskillende manier uitgebreid oor die Seun van God. Vandag leer ons dat Jesus ná sy hemelvaart nie weg is nie. Sy Naam is Immanuel en Hy beloof om vir ewig by ons te wees (Ef 4: 10). In Openbaring 1 en 2 word hierdie...
by NHKA | Thursday, 19 June, 2025 | Dagstukkies
Openbaring 1: 1-5; 3: 14; 12: 11; 22: 6 Openbaring noem God die Seun die Geloofwaardige Getuie, die Ware Getuie, en elders bloot net Getuie. Dit is uniek aan Openbaring. In hoofstukke 2 en 3 leer ons wat God van die kerk verwag: getuienis. Johannes noem God die Seun...
by NHKA | Wednesday, 18 June, 2025 | Dagstukkies
Openbaring 5: 1-14 Openbaring is vol openbarings oor hoe die Seun van God lyk. Een van die Openbaring se groot verrassings is om te leer dat die Seun van God in werklikheid die Leeu en die Lam is. Dit is bykans onbegryplik. Terwyl Johannes nog huil oor geen mens die...