by NHKA | Wednesday, 18 June, 2025 | Dagstukkies
Openbaring 5: 1-14 Openbaring is vol openbarings oor hoe die Seun van God lyk. Een van die Openbaring se groot verrassings is om te leer dat die Seun van God in werklikheid die Leeu en die Lam is. Dit is bykans onbegryplik. Terwyl Johannes nog huil oor geen mens die...
by NHKA | Tuesday, 17 June, 2025 | Dagstukkies
Openbaring 5: 1-14 Aan die begin van hoofstuk 5 word die rustige toneel van hoofstuk 4 versteur. Ons sien God die Vader met ’n boekrol in sy hand. Die boekrol is voor en agter vol geskryf. Dit is met sewe seëls goed verseël. ’n Engel met ’n harde stem roep en vra of...
by NHKA | Monday, 16 June, 2025 | Dagstukkies
Openbaring 4: 1-11 Daar is soveel materiaal en insigte oor die Drie-enige God in die laaste boek van die Bybel. Openbaring is ’n unieke boek, of brief. Die briefvorm kom die duidelikste in hoofstukke 3 en 4 aan die lig. Briewe aan die sewe gemeentes van Klein-Asië was...
by NHKA | Sunday, 15 June, 2025 | Dagstukkies
Openbaring 1: 1-6 Die Drie-eenheid van God is een van die moeilikste leerstellings om te verduidelik. Hoe kan God gelyk een en drie wees? Die Drie-eenheid is ’n konsep wat onmoontlik is vir enige menslike wese om volledig te verstaan, om nie eens te praat van...
by NHKA | Saturday, 14 June, 2025 | Dagstukkies
Johannes 20: 19-23 Ons lewe in hierdie gebroke wêreld waar daar altyd hartseer en onregverdigheid sal wees. Daar is ouers wie se kinders in motorongelukke sterf, daar is geliefdes wat koelbloedig doodgeskiet word, daar is gesinsmoorde, armoede, werkloosheid, honger,...
by NHKA | Friday, 13 June, 2025 | Dagstukkies
Esegiël 37: 1-14 Deur die Gees van die Here in besit geneem, sien die profeet Esegiël ’n skrikwekkende toneel in die gedeelte wat ons gelees het. ’n Vallei vol doodsbeendere, menslike doodsbeendere. Daar is baie bene van verskillende mense en hulle is baie droog. Die...
by NHKA | Thursday, 12 June, 2025 | Dagstukkies
Romeine 8: 18-30 Dalk het jy al in jou lewe ’n punt bereik waar jy besef en besluit het nou weet jy nie meer hoe verder nie. Of om dit meer presies te sê: Nou weet ek nie meer waarvoor om te bid nie. Dit gebeur met geliefdes langs ’n siekbed of sterfbed waar daar ’n...
by NHKA | Wednesday, 11 June, 2025 | Dagstukkies
1 Korintiërs 12: 1-3 Om te sê en te bely dat Jesus die Here is, is om ’n kragtige geloofsbelydenis uit te spreek. Terwyl Jesus op die aarde as ’n mens geleef het, het Hy as Jesus bekend gestaan. Met verloop van tyd het sy dissipels besef dat Hy die Christus, die...
by NHKA | Tuesday, 10 June, 2025 | Dagstukkies
Johannes 16: 5-15 In Johannes 16: 9 sê Jesus vir sy dissipels: Die wêreld is skuldig aan die sonde, want die wêreld glo nie in My nie. Jesus sê dit teen die agtergrond van die Heilige Gees, die Voorspraak, wat kom om die wêreld te oortuig dat Jesus die Christus is, en...
by NHKA | Monday, 9 June, 2025 | Dagstukkies
Johannes 14: 15-31 Ons het so pas saam met die kerk van Jesus Christus oor die wêreld heen die hemelvaart van ons Heiland herdenk. Die groot gevaar is dat die dissipels kon dink dat Jesus se hemelvaart ’n wegvaart was. Dat die hemelvaart beteken dat Jesus daar ver bo,...