by NHKA | Donderdag, 5 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Johannes 13: 1-17 Ons verstaan mense beter as ons hul kultuur verstaan. In Suid-Afrika is dit byvoorbeeld ’n teken van respek om ouer mense oom of tannie te noem, selfs al is hulle nie familie nie. Vir iemand van ’n ander kultuur, soos ’n Amerikaner, kan dit vreemd of...
by NHKA | Woensdag, 4 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Johannes 4: 1-26 Water – ons bron van lewe. Sonder water kan ons nie boer nie, ons kan nie eet nie, en ons kan nie oorleef nie. Ons is totaal afhanklik van water. Hoe dikwels het ons nie al gebid vir reën in tye van droogte nie? En hoe groot is die dankbaarheid...
by NHKA | Dinsdag, 3 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Johannes 11: 33-44 Die wêreld maak seer. Ons sien dit elke dag: siekte, dood, hartseer, moord, ongelukke. Elkeen van ons het al pyn in hierdie wêreld beleef en soms voel dit of dinge net te veel raak. In Johannes 11 lees ons van ’n man met die naam Lasarus wat gesterf...
by NHKA | Maandag, 2 Februarie, 2026 | Dagstukkies
1 Korintiërs 13 Wat is liefde? Is dit ’n gevoel? Is dit iets wat jy vir ander doen? Is dit iets wat net natuurlik vir mense voorkom? Oor die eeue heen was liefde ’n bekende konsep, en dit is nog steeds. Maar almal verstaan liefde anders. Selfs mense van verskillende...
by NHKA | Sondag, 1 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Romeine 5: 1-11 Hoop. Die lig aan die einde van die tonnel. Die lig wat in die donker skyn. Hoop. ’n Klein woordjie wat eintlik soveel waarde dra. Die woordjie hoop is ’n woord wat ons daagliks gebruik. Maar wat beteken hoop eintlik? Wat beteken die woord hoop vir...
by NHKA | Saterdag, 31 Januarie, 2026 | Dagstukkies
Markus 11: 1-25 Die volgende bede van die Onse Vader wat ons gaan behandel is die gebede: Aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid (Matt 6: 13, AFR2020). Die lofprysing aan die einde van die Onse Vader vind ons net in die 1933/53- en...
by NHKA | Vrydag, 30 Januarie, 2026 | Dagstukkies
Kolossense 1: 9-20 Die volgende bede van die Onse Vader wat ons gaan behandel is die gebede: en laat ons nie in versoeking kom nie, maar verlos ons van die Bose (Matt 6: 13). Wat is die Bose? Die Bybel verkeer onder geen twyfel dat daar bose geeste en magte en kragte...
by NHKA | Donderdag, 29 Januarie, 2026 | Dagstukkies
Efesiërs 4: 30; 5: 2 Die volgende bede van die Onse Vader wat ons gaan behandel is die gebede: En vergeef ons ons skulde, soos ook ons hulle vergewe wat teenoor ons skuldig staan (Matt 6: 12, AFR2020). Ons het gesê dat as ons dink aan gebed ons moet dink aan ’n...
by NHKA | Woensdag, 28 Januarie, 2026 | Dagstukkies
Filippense 4: 4-9 Die volgende bede van die Onse Vader wat ons gaan behandel is die gebede: Gee ons vandag ons daaglikse brood (Matt 6: 11, AFR2020). Die gebed oor ons daaglikse brood klink die heel eenvoudigste van al die gebede. Ons vra dat die Here aan ons...
by NHKA | Dinsdag, 27 Januarie, 2026 | Dagstukkies
Romeine 12: 1-2 Die volgende bede van die Onse Vader is: Laat u wil geskied (Matt 6: 10). Ons het gesê dat as ons dink aan gebed, ons moet dink aan ’n selfoon. Hoe ’n selfoon gelaai moet word om te kan werk. So ook moet ons as gelowiges gelaai en herlaai word om te...