by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Monday, 6 March, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9
“Skryf ’n redaksionele artikel vir Die Hervormer, die amptelike mondstuk van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika.” Dit was my kort en eenvoudige opdrag aan die geselsbot ChatGPT. Lees die bot se reaksie later in hierdie artikel. ChatGPT is OpenAI se kragtige...
by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Monday, 6 March, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9
Dit is Maart 2020. Die president van Suid-Afrika kondig ’n grendeltydperk vir die land aan. My derdejaarstudente sou die volgende dag ’n semestertoets geskryf het – maar alles moet toemaak, met byna geen menslike interaksie nie. Só begin ’n tydperk in my lewe...