geskryf deur Dr Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria) | Woensdag, 25 November, 2020 | Artikels, Kerk in die wêreld
Toe ek in standerd 7 (graad 9) was, het my Afrikaanse onderwyseres ’n klein groepie in ons klas uitgedaag om Dalene Matthee se Kringe in ’n bos te lees tydens ons Desembervakansie. In ons destydse kurrikulum is die boek eers in standerd 8 (graad 10) voorgeskryf. Ek...
geskryf deur Dr Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria) | Dinsdag, 7 April, 2020 | Artikels, Kerk in die wêreld
In 1948 het die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) ’n rigtinggewende definisie van “gesondheid” as deel van hulle grondwet aanvaar. Daarvolgens is gesondheid ’n staat van volledige fisiese, psigiese en sosiale welstand, en nie bloot die afwesigheid van siekte of...