by Ds Barrie Oberholzer (Grootfontein/Tsumeb) | Vrydag, 28 Augustus, 2026 | Die Hervormer, September 2026, Jaargang 119, Nommer 5
Kerkwees in Namibië het ’n besondere karakter. In die gemeentes van die Ring van Dorsland word dit sigbaar in lidmate wat, ondanks groot afstande en ekonomiese druk, steeds hul plek inneem; in ampsdraers wat met toewyding dien; en in mense wat verantwoordelikheid...