by Oupa Stoep | Vrydag, 28 Augustus, 2026 | Die Hervormer, September 2026, Jaargang 119, Nommer 5
Verwarde Festus van Vlieëkraal vra: Beste Oupa Stoep, ek woon my lewe lank hier op ’n plaas in die hartjie van die Vrystaat. Ek was die ander dag vir die heel eerste keer in Bloemfontein. Daar sien ek toe manne en vroue in glimbaadjies wat vriendelik vir jou help om...
by Susan Visser (Ouderling van Gemeente Potchefstroom-Suid) | Vrydag, 28 Augustus, 2026 | Die Hervormer, September 2026, Jaargang 119, Nommer 5
Lidmate, kollegas, familie en vriende het die voorreg gehad om op Sondag 26 Julie saam met ds Geo en mev Elize Smit sy emeritaatsaanvaarding te vier. Ds Geo is in 1986 georden en voltooi sy diensplig in Gemeente Potchefstroom-Suid van 1986 tot 1987 waarna hy in 1988...
by Ds Henk Joubert (Welgelegen-Pietersburg) | Vrydag, 28 Augustus, 2026 | Die Hervormer, September 2026, Jaargang 119, Nommer 5
Ds Johan Koekemoer is op 25 Mei 1961 gebore en het later as jong man God se roeping gehoorsaam om bedienaar van die evangelie te word. Hy is op 27 November 1986 gelegitimeer en op 30 Mei 1987 as predikant van die Kerk georden. Hy het sy diensplig op Walvisbaai gedoen...
by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Vrydag, 28 Augustus, 2026 | Die Hervormer, September 2026, Jaargang 119, Nommer 5
Jon Swales, ’n priester in die Anglikaanse Kerk in Engeland, het onlangs in ’n Facebook-plasing ’n klompie interessante opmerkings oor die godsdienstige landskap in Brittanje gemaak. Ek verweef ’n paar van sy gedagtes met ons situasie hier ter lande. Hy meld dat daar...
by Dr Hannes Janse van Rensburg (Gemeente Zuurfontein) | Vrydag, 28 Augustus, 2026 | Die Hervormer, September 2026, Jaargang 119, Nommer 5
Die kerk leef in ’n tyd van voortdurende verandering. Die uitdaging is nie meer om verandering te vermy nie, maar om dit só te bestuur dat gemeentes hul identiteit en roeping in Christus verdiep. Hierdie artikel verken transisieleierskap as ’n geloofsonderskeidende...
by Ds Willem Kok en dr Marina Kok-Pretorius (Gemeente Potchefstroom) | Vrydag, 28 Augustus, 2026 | Die Hervormer, September 2026, Jaargang 119, Nommer 5
Behalwe eredienste, barmhartigheidswerk, kategese en Bybelstudie, het alle gemeentes van die Kerk nog iets in gemeen: basaar! Ons almal ken die lekkerte van basaarkos, die vreugde van onderlinge samewerking en samesyn, en die unieke atmosfeer by ’n basaar. Om basaar...
by Ds Waldo Pretorius (Ventersdorp/Sekretaris van die Kerkhistoriese Genootskap) | Vrydag, 28 Augustus, 2026 | Die Hervormer, September 2026, Jaargang 119, Nommer 5
Elke jaar begin ’n predikant weer van voor af met beplanning in ’n gemeente. Jy wonder wat jy hierdie jaar met die jeug kan doen. Is daar preekreekse wat ek kan gebruik? Wat kan ek by die Bybelstudie en die skoolopeninge behandel? Waar vind ek bronne wat my kan help...
by Redaksie | Vrydag, 28 Augustus, 2026 | Die Hervormer, September 2026, Jaargang 119, Nommer 5
Lei my Heer op die regte weë Leer my om te doen wat vir U aanvaarbaar is, want U is my God. U goeie Gees moet my lei op gelyk grond (Ps 143: 10, AFR2020). Neem my lewe, laat dit Heer,U gewy wees meer en meer.Laat my hart gedurig juigen van dankbaarheid getuig. Maak my...
by Ds Armandt Botha (Elsburg/Groeneweide) | Vrydag, 28 Augustus, 2026 | Die Hervormer, September 2026, Jaargang 119, Nommer 5
Volgens Rigters 13-16 was Simson nie ’n fris man nie. In hedendaagse televisieprogramme of films oor Simson word hy uitgebeeld as ’n reusagtige man met lang hare. Hierdie beskrywing word nie in die Bybel vermeld nie. Inteendeel, al wat die Bybel van sy voorkoms sê, is...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Vrydag, 28 Augustus, 2026 | Die Hervormer, September 2026, Jaargang 119, Nommer 5
Al praat ek die tale van mense en engele, maar ek het nie liefde nie, dan het ek ’n weergalmende ghong of ’n kletterende simbaal geword (1 Kor 13: 1, AFR2020). Die ghong of simbaal in hierdie Skrifgedeelte, verwys na instrumente wat groot lawaai vir kort tye gemaak...