Lukas 2: 8-14 – Kersfees of Krismis?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ek wil graag vir julle vanaand my lewensverhaal vertel: My naam is Nicolaas en ek is gebore in die jaar 280 nC in ‘n klein dorpie met die naam Patara in Klein-Asië. My ouers was baie goed vir my — hulle was vername...

Matteus 2: 1-12 – Kersfees dwing ons om te kies

Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Wie aan Kersfees dink, dink onwillekeurig aan die alombekende `ster` en die `wyse manne uit die ooste`. Dit bly maar `n verhaal wat bepaalde sentiment by ons oproep. `n Verhaal wat kinders met sterre in die oë...

1 Petrus 1: 17-25 – Immanuel – God met ons

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die storie word vertel van `n vrou wat baie siek was – sy het kanker gehad en sy was sterwend. Op `n dag het die dokter haar by die huis besoek en sy vra hom toe hoeveel tyd sy nog oor het. Die dokter het geweet dat haar...

Johannes 3: 1-6 – Geestelik moeg en afgemat

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: God se mense, God se kinders, doen anders en dink anders. Leef anders. Nie, broers en susters, omdat ons maar net ander gewoontes as ander het nie, maar omdat God se kinders, God se mense, nuwe mense is. Omdat God ons van...

Kolossense 2: 8-15 – Doopdiens tydens advent

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ons teksvers vir vandag is vers 9: ”In Hom is die volle wese van God beliggaam, en in verbondenheid met Hom, deel julle in Sy volheid.” Geliefdes van Christus, ons glo en bely dat God na die wêreld gekom het. ...