Matteus 2: 1-12 – Wat is jou geskenk aan God?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Om geskenke te gee en te ontvang is vir ons nie ‘n vreemde ervaring nie. Ons doen dit heel dikwels. Ons gee vir iemand ietsie as hulle ons ‘n groot guns bewys het, as hulle weggaan, as hulle siek is, of net om te sê ons...

Lukas 2: 1-20 – Verwondering en bewondering

Broers en susters in ons Here Jesus Christus: Geen ander gedeelte in die Bybel wat oor die Kersgebeure handel, skets vir ons die geboorteverhaal van Jesus so meevoerend soos juis hierdie verse nie. Lukas 2 is sinoniem met Kersfees. Dit roep herinneringe en assosiasies...

Johannes 1: 1-18 – ’n Suid-Afrikaanse Kersfees

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons bly aan die suidpunt van Afrika. In die suidelike halfrond. En elke jaar vier ons Kersfees, ‘n vreemde Kersfees. Want ons vier Kersfees asof ons in die noordelike halfrond bly. Iewers in die noordpool. Waar dit winter...

Lukas 2: 8-14 – Kersfees of Krismis?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek wil graag vir julle vanaand my lewensverhaal vertel: My naam is Nicolaas en ek is gebore in die jaar 280 n C in `n klein dorpie met die naam Patara in Klein-Asië. My ouers was baie goed vir my — hulle was vername en...