Lukas 12: 13-21; Matteus 6: 1-15 – Gierigheid

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die woordjie gierigheid is nie ‘n mooi woordjie nie. Dit het Jesus Christus egter nie verhoed om ook hierdie woordjie te gebruik nie. Meer nog: waar ons miskien sal sukkel om die regte definisie van hierdie woordjie te...

Markus 7: 1-23 – Gewoontes en gebruike

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons almal het al gehoor van die sogenaamde generasiegaping. Die jongmense reken dat die gebruike/gewoontes van ouer mense te eng is, en die oueres onder ons meen dat die jonges ten gronde sal gaan omdat daar nie meer...

Johannes 13: 1-17 – Wat sal die kerk red?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ‘n mens so ‘n bietjie jou gedagtes laat gaan oor die tye waarin ons leef, is dit nie baie moeilik om negatief en mismoedig te word nie. Met voorbeelde gaan ek u nie eers vanoggend verveel nie. Belangriker is die...

Jakobus 1: 19-25 – Praat en hoor

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek het op ‘n keer in die universiteitsbiblioteek ‘n uitstalling van foto’s bekyk wat pryse in ‘n internasionale kunsfotokompetisie gewen het. Een van die foto’s is ‘n foto van twee telefoonhokkies op die hoek van ‘n baie...

Markus 10: 35-45 – Om te dien soos Jesus Christus

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die skrywer Chesterton vertel in sy kortverhaal Die hamer van God van‘n baasspeurder, ene Vader Brown, wat die vermoë gehad het om soos ‘n ware Sherlock Holmes feitlik alle moordraaisels op te los. Op ‘n keer is iemand in...

Lukas 19: 1-10 – Om nie maar net te sien nie

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Gedurende die vakansieblaai ek in ‘n boekwinkel deur ‘n pragtige boek met afdrukke invan die skilderye van die groot meesters soos Rembrandt en Leonardoda Vinci. Onder een van Van Gogh (die bekende Hollandse kunstenaar)se...