Markus 8: 34-38 – Die vreemdheid van die evangelie

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die evangelie van Jesus Christus is ‘n evangelie wat vreemd is aan ons wêreld, want dit is ‘n evangelie wat in wese in druis teenalles wat sogenaamd normaal in ons lewe en wêreld is. Of inkort gesê: wat geld en werk vir...

Romeine 12: 1-2 – Die tweeling in die Bybel

(Die preek wat volg kan [met enkele aanpassings] ook gebruik word tydens doop, bevestiging van kerkraad, of selfs op Hervormingsondag). Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Vanal die verskriklike dinge wat met ‘n mens kan gebeur, is dieverskriklikste seker...

Genesis 11: 1-9 – Die torinkies wat ons bou

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die verhaal van Genesis 11:1-9, meen baie teoloë, het voorheen uit twee losstaande verhale bestaan. Een verhaal sou dan verklaar/vertel waarom die mense van die groot stad Babel so baie tale deurmekaar kon praat. En die...

Psalm 90 – Moet jy stry teen moeilikhede?

Geliefdes van die Here Jesus Christus In elkeen van ons se lewens kom daar mos dae, wat jy sit en wonder. Wonder of dit werklik nog nodig is om in die sweet van jou aangesig jou brood te verdien. Dae waarin jy wonder oor jou bestaan, jou bestaan as mens binne ...

Psalm 22 – Waarom?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In ‘n brief wat ‘n dogter aan haar ma vanuit ‘n hospitaalbed geskryf het, hoor ‘n mens die eeue oue, en menslike vraag `Waarom’ baie skerp opklink. Grepe uit die brief lui só: As daar ‘n God is, soos ma vir my laas week...