Matteus 11: 2-6; 5: 10 – God wat sy arms vou

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Johannes die Doper was eintlik ‘n kind van die woestyn, iemand vir die ooptes, maar nou was hy op ‘n heel ander plek: in ‘n klein vertrekkie in die tronk. Ons wat Johannes die Doper se geskiedenis ken,...

Matteus 6: 25-34 – Het kraaie kommerplooie?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Verlede week, terwyl ek hospitaalbesoek gedoen het, het ek  ‘n wonderwerk gesien. Iets wat  ‘n mens stom slaan. En laat ek bysê: dit is  ‘n wonderwerk wat  ‘n mens maklik kan miskyk, omdat ...

Markus 14: 26-31 – ’n Vreugdelied in die donker

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: ‘Nadat hulle ‘n lofsang gesing het, het hulle uitgegaan Olyfberg toe’ (Mark 14:26). Hierdie vers, broers en susters, so effens versteek, en so half skynbaar terloops in Markus 14, is ‘n vers wat ‘n mens so maklik by...

Johannes 18: 1-11 – Lesse uit die tuin

Broers en susters in onse Here Jesus Christus:  ‘n Tuin was nog altyd vir my  ‘n simbool van lewe. Dit is  ‘n plek waar blomknoppe oopbars, wat plante uit die grond oopstoot, wat heel eerste met sy bloeisels die lente aankondig,  ‘n plek wat...

Jeremia 45; Openbaring 5: 1-7 – God luister fyn

Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Wanneer laas kon ‘n mens die nuus op televisie of op die radio hoor sonder dat daar onthullings was van een bedrogspul op die ander, die een moord erger as die ander? Dit is bankrotskappe en afdankings,...