Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Johannes 14: 1-14 – Hemelvaart beteken afskeid, maar ook harde werk

by NHKA | Vrydag, 28 Junie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Hemelvaart is sekerlik die aspoestertjie van al ons kerklike feesdae. Ons sien dit eerstens in die feit dat dit dié kerklike/Christelike vakansiedag is wat nie meer ‘n openbare vakansiedag is nie, maar...

Markus 15: 33-41 – Die kruis is genade

by NHKA | Vrydag, 28 Junie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: My naam is Claudius Andronicus. Ek is ‘n offisier in die Romeinse weermag. En vanoggend wil ek julle graag vertel van iets wat gebeur het toe ek in die jaar 30 NC in die provinsie Palestina gestasioneer was. Maar...

Matteus 27: 32-44 – Die grootste wonder van almal

by NHKA | Vrydag, 28 Junie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus:Die wonder van die kruis is onder andere dat die verhaal oor wat op goeie Vrydag gebeur het, afspeel op ‘n doodgewone dag en dat daar doodgewone mense by hierdie gebeure betrokke was. As Jesus wou, kon hy natuurlik hierdie...

Romeine 1: 1-7 – Belangrike nuus versprei altyd soos ’n veldbrand

by NHKA | Vrydag, 28 Junie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons het in Afrikaans, broers en susters, ‘n spreekwoord/vergelyking wat sê dat nuus soos ‘n veldbrand versprei. En kom ek gebruik net een onlangse gebeurtenis uit ons eie omgewing as voorbeeld om te verduidelik: ‘n tydjie...
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

15 + 2 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons