Psalm 91 – Vertrou op God!

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: So ‘n tydjie terug was daar een aand ‘n baie interessante program op TV wat gehandel het oor ‘n burgeroorlog tussen die Engelse en die Skotte iewers in die 13de eeu. Engeland het die Skotte se grondgebied ingeneem, en die...

Johannes 20: 19-25 – Onthou!

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die kerk van Jesus Christus het met ‘n klompie bang mans iewers in ‘n bokamer in Jerusalem begin. Hoewel hierdie mans, Jesus se naaste dissipels, vir drie jaar saam met Hom geloop het, het hulle nou gesit — baie bang....