1 Petrus 1: 10-16 – God se groepfoto

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Arnold van Ruler, die bekende Hollandse teoloog — wie se boeke gereeld aan ons studente voorgeskryf word — beskryf 1 Petrus 1:10-12 as ‘n groepfoto soos die van ‘n sportspan, die bestuur van ‘n direksie of...

Markus 8: 34-38 – Die vreemdheid van die evangelie

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die evangelie van Jesus Christus is ‘n evangelie wat vreemd is aan ons wêreld, want dit is ‘n evangelie wat in wese in druis teenalles wat sogenaamd normaal in ons lewe en wêreld is. Of inkort gesê: wat geld en werk vir...

Romeine 12: 1-2 – Die tweeling in die Bybel

(Die preek wat volg kan [met enkele aanpassings] ook gebruik word tydens doop, bevestiging van kerkraad, of selfs op Hervormingsondag). Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Vanal die verskriklike dinge wat met ‘n mens kan gebeur, is dieverskriklikste seker...

Genesis 11: 1-9 – Die torinkies wat ons bou

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die verhaal van Genesis 11:1-9, meen baie teoloë, het voorheen uit twee losstaande verhale bestaan. Een verhaal sou dan verklaar/vertel waarom die mense van die groot stad Babel so baie tale deurmekaar kon praat. En die...