Filippense 2: 1-11 – Godsdienstige sentimentaliteit

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ek het die vakansie uiteindelik by ‘n boek uitgekom wat ek lankal wou lees, die boek Immortality van Milan Kundera.  In sy boek maak hy ‘n paar interessante opmerkings, waarvan ek een vanoggend aan die orde wil...

Genesis 32: 22-32 – God, Jabbok en ons

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek wil vanoggend met u praat oor God, oor Jakob, en oor die verhouding tussen God en Jakob. Anders gesê: ek wil saam met u praat oor ons God, ek wil met God praat oor ons (in die hoop dat u hier vanoggend met God sal...

Matteus 1: 1-16 – God is in beheer

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Die laataand nuus is selde ‘n goeie slaappil om te drink net so voor ‘n mens bed toe gaan. Dit ontstel ‘n mens nie altyd oormatig nie, maar laat ‘n mens soms so ‘n bietjie wakker en dink. Maar soms, soos laas week een...

Esra 8: 1, 15-36 – God is in beheer

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In Johannes 1 lees ons hoe Jesus sy eerste dissipels geroep het, onder andere Filippus. Filippus het toe vir Natanael raakgeloop, en vertel vir hom dat hulle dié Een gevind het van wie Moses en die profete geskryf het,...

Matteus 14: 22-33 – Ek is

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Op 13 September 2001 het Frank Silica die veters van sy stewels vasgemaak, sy hoed opgesit en by die deur van sy huis in New Jersey uitgeloop. Eintlik was hy ‘n konstruksiewerker, maar die afgelope twee dae het hy as...

Johannes 6: 1-15 – Dit wat God God maak

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Dit is nie moeilik om die wêreld wat op ons wag in 2006 te teken nie.  Vir duisende jare al woed daar iewers op moederaarde konflik en oorlog.  In 2006 sal dit ook so wees.  Statistieke vertel ons dat in die 20ste eeu (wat...

1 Petrus 1: 3-9 – Die hoop wat God gee

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Dit is nie moeilik om die wêreld wat op ons wag in 2006 te teken nie.  Vir duisende jare al woed daar iewers op moederaarde konflik en oorlog.  In 2006 sal dit ook so wees.  Statistieke vertel ons dat in die 20ste eeu (wat...

Lukas 4: 14-30 – Ons is ook vertalers van die Bybel

Broers en susters in onse Here Jesus Christus:  Ons gelese gedeelte vertel ons van een van Jesus se eerste openbare optredes as volwasse man. Na sy versoeking deur die duiwel in die woestyn, vertel Lukas ons, keer Jesus terug na Galilea toe en gaan eventueel na...

Johannes 8: 1-20 – Hoeveel van ons neem dit om lig te gee?

Wat die kerklike jaar betref is ons tussen Kersfees en die lydenstyd. Ons noem hierdie gedeelte van die kerklike jaar Epifanie. Die woord ‘Epifanie’ dui op die verskyning of manifestasie van God in die wêreld. Tydens Epifanie vier ons (gee ons aandag aan) die werk van...