Psalm 27: 1-6 – Die huis van God (Preek 1)

(Die reeks preke wat volg is gebaseer op die werk van Lucado, M, The great house of God, Nashville: Nelson Place Publishers.  Erkenning word hiermee gegee wat betref die basisstruktuur van die preekreeks, asook sekere homiletiese opmerkings Votum en seën Lofsang: Lied...

Matteus 5: 3 – Ons God van verrassings (Preek 2)

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek het by geleentheid oor hierdie selfde teks gepreek waarin ek probeer sê het dat hulle wat werklik afhanklik voor God lewe, mense is wat vreugde beleef juis omdat hulle God met al die voorspoed en teenspoed in hulle...