Op Sondag 9 Mei 2021 het die ring van Brakpan by Gemeente Zesfontein vergader.
Soos op die foto gesien kan word, was almal agter maskers en op veilige afstand van mekaar.
Ons sien uit na die dag wanneer ons weer op ons kenmerkende en hartlike manier kan vergader!
