Op 14 Junie 2020 was dit my voorreg om Kiara Stebbing te doop in Gemeente Kempten. Dit was net nadat ons weer toegelaat is om eredienste te hê met slegs 50 mense in ’n diens. Kiara se ma, Tahlita, het hierdie skildery gemaak van die doop. Dit is vir my besonder kosbaar en sal my altyd herinner aan die vreemde tyd van die pandemie.

Ds Etienne Fourie

Share via
Copy link
Powered by Social Snap