Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Groen spriete

Groen spriete

by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Vrydag, 28 Augustus, 2026 | Die Hervormer, September 2026, Jaargang 119, Nommer 5

Jon Swales, ’n priester in die Anglikaanse Kerk in Engeland, het onlangs in ’n Facebook-plasing ’n klompie interessante opmerkings oor die godsdienstige landskap in Brittanje gemaak. Ek verweef ’n paar van sy gedagtes met ons situasie hier ter lande. Hy meld dat daar...
Nuwejaarsvoornemens

Nuwejaarsvoornemens

by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Dinsdag, 27 Januarie, 2026 | Artikels, Persoonlike groei

Navorsing het gewys dat die top tien nuwejaarsvoornemens wat deur mense gemaak word, is: Om gewig te verloor Om op te hou om te rook Om by ’n begroting te bly Om meer geld te spaar of te verdien Om ’n beter werk te kry Om meer georganiseerd te wees Om meer te oefen Om...
Die laaste artikel

Die laaste artikel

by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Maandag, 28 Julie, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer

In 2008 gee my goeie vriend, klasmaat en kollega ds Thomas Joubert (aan sy tydgenote ook bekend as Sparks) vir my ’n klein boekie. Dié boekie sou ek weer en weer lees, veral ná my eggenote Hanlie in 2011 vanweë kanker oorlede is. Dis Randy Pausch se boek The Last...

Totsiens, Tessa!

by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Vrydag, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6

Formidabel. ’n Woord wat ’n mens normaalweg assosieer met iemand wat die liggaamsbou het van ’n Eben Etzebeth. Maar formidabel kom ook in kleiner gestaltes. Hiervan is Tessa Oppermann ’n uitmuntende voorbeeld. Tessa is in Maart 2004 deur dr Paul de Beer op...
Van klokke en beiaardiers…

Van klokke en beiaardiers…

by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Maandag, 26 Augustus, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5

Ek was bevoorreg aan die begin van Junie vanjaar om by my ouboet, wat al amper 30 jaar in Engeland bly, te gaan kuier. Hy bly in ’n klein dorpie, Collingham, in Noord-Yorkshire. Sy huis is reg langs ’n pragtige klein kerk, die kerkgebou van die St Oswald’s Parish...
« Older Entries

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

10 + 11 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons