Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika

AANTAL GEMEENTES

HOEVEELHEID GEMEENTE-PREDIKANTE

AANTAL LIDMATE IN 2025

Ons droom is dat alle mense in Jesus Christus sal glo as hoop vir die wêreld, en daarom is dit die Kerk se missie om die evangelie van Jesus Christus te vier, die gemeenskap van gelowiges te beoefen, diens te lewer, en getuienis te lewer oor die hoop wat in ons leef.

Dinsdag 28 Julie – Geroepenes van God

Jeremia 1: 1-19 Ons het dikwels die wanopvatting dat net sekere mense geroep is tot sekere werke. As ons egter vanuit ’n geloofsperspektief na roeping kyk, sien ons die ganse Bybel vertel ’n roepingsverhaal. God is die Een wat roep – verskillende mense op verskillende tye in verskillende omstandighede. Alle gelowiges en die kerk in geheel is daarom geroepenes van God. Jeremia 1 vertel die roepingsverhaal van die profeet Jeremia. Jeremia kom uit ’n priesterlike familie, maar dan roep die Here...

read more

AANTAL GEMEENTES

HOEVEELHEID GEMEENTE-PREDIKANTE

AANTAL LIDMATE IN 2024