by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
Op uitnodiging van ds Bouwer Serfontein is ’n groep tieners vanaf 25 November 2019 op ’n ontdekkingsreis na ’n “geheimsinnige planeet” geneem. Die doel van die vier dae was om die 12 jongmense bewus te maak van hul unieke leierskapgawes en hulle te help om dit te...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Wednesday, 21 August, 2019 | Artikels, Jeugbediening
Hierdie tyd van die jaar, rondom Augustus, is in baie huise ’n moeilike en einatyd, met die verkiesing van leerlingrade in skole. Sussa of Boeta het hul hart daarop gesit om verkies te word en word dan teleurgestel. As ouer is dit baie moeilik en seer om te troos en...