by NHKA | Saturday, 7 June, 2025 | Dagstukkies
1 Korintiërs 13: 1-13; Matteus 22: 34-40 Min dinge in hierdie lewe het ewigheidswaarde. Paulus herinner ons daaraan dat daar wel drie dinge is wat ewigheidswaarde het: geloof, hoop en liefde, en dat die grootste hiervan die liefde is. Die liefde is geduldig,...