by NHKA | Dinsdag, 20 Januarie, 2026 | Dagstukkies
Josua 3: 5-11 en 17 Josua 3: 3 vertel van die verbondsark. ’n Heilige kis wat deur Besaleël van doringhout gemaak is. Dit is die tydperk van ’n nuwe begin vir Israel. Die eerste fase waar hulle die beloofde land moet binne gaan. Met ’n prosessie, die priesters wat die...
by NHKA | Maandag, 19 Januarie, 2026 | Dagstukkies
Jeremia 14: 1, 3-4 en 7-9 (AFR2020) Droogtes is ook nie vir ons vreemd nie. Hierdie vertelling van ’n droogte begin so: Die woord van die Here kom na aanleiding van die groot droogte. Die noodkreet weerklink vanuit Jerusalem: daar’s nie water nie. In die stad stuur...
by NHKA | Sondag, 18 Januarie, 2026 | Dagstukkies
Eksodus 33: 7-23 (AFR2020) Moses en die volk is opsoek na veiligheid en sekuriteit nadat hulle Egipte verlaat het. God het immers belowe dat hulle ’n nageslag sou hê. Die episode van die goue kalf veroorsaak dat hulle God se persoonlike teenwoordigheid ontbeer. Moses...