by NHKA | Maandag, 12 Januarie, 2026 | Dagstukkies
Matteus 3: 13 Matteus 5 bevat die bevel aan gelowiges om soos Jesus die lig in die wêreld te wees. Dit is egter nie die enigste bevel van dié natuur nie. Matteus 3: 13 lees as volg: Julle is die sout vir die aarde. Wat beteken dit om die sout van die aarde te wees?...
by NHKA | Sondag, 11 Januarie, 2026 | Dagstukkies
Matteus 5: 14-16 Die woorde: Hou moed, Jesus is ons lig in hierdie wêreld, moedig ons in moeilike tye aan. In Matteus 5 lees ons: Julle is die lig vir die wêreld. ’n Stad wat op ’n berg lê, kan nie weggesteek word nie; ook steek ’n mens nie ’n lamp op en sit dit onder...