by NHKA | Sondag, 22 Junie, 2025 | Dagstukkies
Johannes 16: 7-15 Afskeid neem is meestal nie maklik nie. Veral wanneer onsekerheid die pad vorentoe versluier. Hierdie onsekerheid wek vrae: Wat wag vir ons? Waarheen is ons op pad? Hoe gaan ons sonder mekaar oor die weg kom? Sulke vrae woel in ons gees en gemoed....
by NHKA | Saterdag, 21 Junie, 2025 | Dagstukkies
Openbaring 1: 4; 3: 1; 4: 5; 5: 6 Ons reis met die Drie-enige God in Openbaring was ’n moeilike en soms onduidelike reis met onbekende plekke en simboliese taal. Vandag staan ons vir ’n kort rukkie stil by wat Openbaring vir ons van die Heilige Gees leer. Die...
by NHKA | Vrydag, 20 Junie, 2025 | Dagstukkies
Openbaring 1: 12; 2: 1; 3: 19 Openbaring praat op verskillende manier uitgebreid oor die Seun van God. Vandag leer ons dat Jesus ná sy hemelvaart nie weg is nie. Sy Naam is Immanuel en Hy beloof om vir ewig by ons te wees (Ef 4: 10). In Openbaring 1 en 2 word hierdie...