by NHKA | Dinsdag, 3 Junie, 2025 | Dagstukkies
Psalm 139 Die wete dat God teenwoordig is in ons daaglikse werk, ons loopbane, gesinslewe en verhoudings, is ’n bron van krag en vertroosting. Op ’n dag moes ek aan jong kinders die inhoud van Psalm 139 verduidelik, en ek het die boekie The Runaway Bunny deur Margaret...
by NHKA | Maandag, 2 Junie, 2025 | Dagstukkies
Matteus 5: 14-16 In die stil fluisteringe van menswees rus daar ’n goddelike vonk – ’n flits van lig wat vir ons deur die Gees van God gegee is. Ons is draers van sy lig, geroepe om die wêreld te verlig. Net soos ’n enkele vlammetjie die duisternis kan verdryf, so...
by NHKA | Sondag, 1 Junie, 2025 | Dagstukkies
1 Korintiërs 15: 54-58; Johannes 11: 25 Die opstanding van Jesus Christus is nie bloot ’n gebeurtenis van die verlede nie – dit is ’n voortdurende bron van hoop en krag vir ons vandag. Dit is treffend dat Paulus sy hoofstuk oor die opstanding van Jesus afsluit met ’n...