by NHKA | Vrydag, 9 September, 2022 | Newsfeed
Die opbou van die Kerk as liggaam van Jesus Christus is vir die SGB ’n saak van hoë prioriteit. Om hoop te bring en deur al die dienste wat gelewer word hierdie hoop te beliggaam, is die leuse van die SGB. Die SGB is ’n orgaan van bystand wat die Kommissie van die...