17 April – Net een God wat heidene ook besny, net anders

17 April – Net een God wat heidene ook besny, net anders

  Romeine 3: 27-31 Die God van die Jode is ons God ook. Jesus daag vir Sondagmiddagete saam met die dissipels op. Enigiets te ete sal werk vir ’n honger maag. Die Man met die gate in die gewrigte en die gapende wond aan die sy het Donderdagaand laas nat of droog oor...