by NHKA | Sondag, 31 Augustus, 2025 | Dagstukkies
Hebreërs 13: 20-25 Ons herdenk tans God se werk in die skepping. In sowel die Ou as die Nuwe Testament word skepping en herskepping verbind. Ons gaan vervolgens teksgedeeltes gebruik waar aspekte van ’n nuwe lewe of ’n oorbegin beskryf word, en besin oor hoe die...
by NHKA | Saterdag, 30 Augustus, 2025 | Dagstukkies
Jesaja 35: 1-10 Jesaja 35 voel so uit plek uit hier waar Jesaja 34 nog praat van die vernietiging van Edom. Dis die werklikheid van mense wat God verwerp en geen agting of aanbidding vir Hom het nie. Soos voorheen in Jesaja, is God se oordeel nie die laaste woorde wat...
by NHKA | Vrydag, 29 Augustus, 2025 | Dagstukkies
Handelinge 17: 22-35 ’n Mens verwag amper dat die eerste Christene, waaronder Paulus, die Christelike boodskap sou aanpas om dit moontlik te maak dat die Romeine kan glo. Dalk sou hulle die sogenaamde skerp kante van die Jesus-gebeure wegskaaf om dit vir die Romeine...
by NHKA | Donderdag, 28 Augustus, 2025 | Dagstukkies
Sagaria 9: 9-12 In Sagaria 9 kom die koning nederig en op die rug van ’n donkie as oorwinnaar na die volk toe. Die koning kies spesifiek vir die donkie. Hierdie koning kies teen die mag van die perd, strydwa, pyl en boog. Hy is ’n vredeskoning. Hy verbreek die ellende...
by NHKA | Woensdag, 27 Augustus, 2025 | Dagstukkies
Lukas 12: 13-21 Hierdie boer het ’n groot probleem – sy houding is verkeerd. Dit gaan vir hom oor die ek wat dit en dat sal doen, die ek wat sal afbreek, die ek wat sal opgaar en die ek wat vir myself sal sê dit gaan goed want ek besit baie dinge. Dit gaan vir die...