Dordtse Leerreëls

DIE DORDTSE LEERREËLS –  ’N KORT OORSIG OOR DIE ONTSTAAN Inleiding Op 6 Mei 1619 het die Nasionale Sinode van die Nederlandse Hervormde Kerk ’n uitvoerige uitspraak gegee oor ’n leervraagstuk wat heelwat beroering veroorsaak het. Die uitspraak wat in hoofsaak oor die...

Die Nederlandse Geloofsbelydenis

DIE NEDERLANDSE GELOOFSBELYDENIS VAN 1561 Die historiese situasie In die nag van 1 of 2 November 1561 is ’n pakkie oor die muur van die kasteel by Doornik, in die suide van Nederland, gegooi. In die pakkie was ’n gedrukte eksemplaar van die Nederlandse...

Die Heidelbergse Kategismus

DIE HEIDELBERGSE KATEGISMUS VAN 1563 Nadat Luther in 1517 sy 95 stellings aan die kerkdeure in Wittenberg vasgespyker het, het dinge vinnig begin gebeur en het die Kerkhervorming op verskillende plekke in die huidige Europa begin deurbreek en begin om veld te wen. Die...

Die Geloofsbelydenis genoem na Athanasius

1  Vir elkeen wat salig wil word, is dit voor alle dinge nodig dat hy die algemene geloof hou; 2 maar elkeen wat dit nie geheel en al en ongeskonde bewaar nie, sal sonder twyfel ewig verlore gaan. Die algemene geloof is: 3 dat ons die één God in die drievuldigheid en...