Die Apostoliese Geloofsbelydenis

Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde.En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here;wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria;wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en...

Die Geloofsbelydenis van Nicea

Ons glo in een God, die almagtige Vader, die Skepper van die hemel en die aarde, en van alle sienlike en onsienlike dinge;en in een Heer, Jesus Christus, die eniggebore Seun van God, gebore uit die Vader voor alle tye;God uit God, Lig uit Lig, waaragtige God uit...
23 September – ’n Lewende hoop en egte geloof

23 September – ’n Lewende hoop en egte geloof

1 Petrus 1: 3-9 In die teksgedeelte begin Petrus met ’n doksologie of lofprysing. ’n Lofprysing ondanks moeilike omstandighede vir sy lesers. Vir hom is die hoop te vind in die toekoms wat reeds aangebreek het in die hier en nou. Jesus het gesterf, en daarom leef daar...