by NHKA | Saterdag, 9 Augustus, 2025 | Dagstukkies
Handelinge 2: 37-47; Efesiërs 6: 10-20 As ons ons gemeentewees, ons kerkwees, só gaan aanpak soos wat ons in die Skrifgedeelte gelees het, kan ek u waarborg, gaan u en ek elkeen God se teenwoordigheid by ons ervaar. Dit beteken nie dat God se teenwoordigheid by ons...
by NHKA | Vrydag, 8 Augustus, 2025 | Dagstukkies
Handelinge 2: 37-47 Dit is ongelukkig so dat verskillende kerke een of twee van die vier elemente partykeer oorbeklemtoon en die ander bietjie eenkant toe skuif. In die Hervormde Kerk was ons soms geneig om die saak van beperkte verkondiging uit te lig as die...
by NHKA | Donderdag, 7 Augustus, 2025 | Dagstukkies
Handelinge 2: 37-47; 1 Timoteus 2: 1-7 Die laaste saak wat in ons teks genoem word, is die saak van gebed. Gebed was iets waarsonder hulle nie kon klaarkom nie – iets wat ons vandag baie maal erg verwaarloos en/of misbruik. Reg aan die begin van 1 Timoteus 2 sê Paulus...
by NHKA | Woensdag, 6 Augustus, 2025 | Dagstukkies
Handelinge 2: 37-47 en 6: 1-7 Die tweede deel van sorg vir mekaar, kan ons dalk eerder met die woord diens omskryf. In teologie noem ons dit diakonia. Hier het dit meer te doen met die fisiese van dag-tot-dag-onderhoud van mekaar. Dinge wat ons kan sien wat gedoen en...
by NHKA | Dinsdag, 5 Augustus, 2025 | Dagstukkies
Handelinge 2: 37-47 In beide die tweede en derde aksies gaan dit daaroor dat die gemeente vir mekaar gesorg (koinonia) en in diens van mekaar gestaan het – hulle het na mekaar gekyk op verskillende vlakke. Een vertaling van die Nuwe Testament het hierdie deel vertaal...