by NHKA | Dinsdag, 22 Julie, 2025 | Dagstukkies
Markus 1: 12-13; Lukas 4: 1-13 In ’n tyd waarin die evangelie verskraal word tot Jesus se sterwe aan die kruis en die wonderlike voordeel wat dit vir die mens het, is hierdie teksgedeelte nogal iets om oor na te dink. In ’n tyd waarin ’n mens so maklik dink en sommer...
by NHKA | Maandag, 21 Julie, 2025 | Dagstukkies
Johannes 1: 29-34 Johannes maak dit duidelik dat sy oortuiging nie uit sy eie oordeel of insig spruit nie. Hy is maar net besig om te doen wat God vir hom gegee het om te doen. Hy roep mense op om hulle tot God te bekeer, en dan doop hy hulle op grond van hul...
by NHKA | Sondag, 20 Julie, 2025 | Dagstukkies
Matteus 1: 18-25 Soms dink ons dat die Heilige Gees eers bekend geraak het aan die mensdom ná die uitstorting van die Heilige Gees op Pinksterdag. Wanneer ons aandagtig lees, sal ons egter sien hoe dikwels daar in die Ou en Nuwe Testament van die werking van die...
by NHKA | Saterdag, 19 Julie, 2025 | Dagstukkies
Efesiërs 4: 30 En moenie die Heilige Gees van God bedroef nie, want Hy het julle as die eiendom van God beseël met die oog op die verlossingsdag. Die belofte dat ek gewaarmerk (beseël) is om as die eiendom van God gereken te word – in elke omstandigheid van my aardse...
by NHKA | Vrydag, 18 Julie, 2025 | Dagstukkies
1 Korintiërs 12: 4-7 Daar is ’n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee; daar is ’n verskeidenheid van bedieninge, maar dit is dieselfde Here wat die opdrag gee; daar is ’n verskeidenheid van kragtige werkinge, maar dit is dieselfde God...